Blog

Dunkerque - Frankryk

Dunkirk evacuation, kodenaam Operasie Dinamo. 'n Totaal van 338.226 soldate is gered deur 'n  vloot van meer as 800 bote. Baie van die troepe moes vir ure wag in skouer-diep water. Lees meer oor die historiese gebeurtenis wat tydens die Tweede Wêreld Oorlog op hierdie wyd uitgestrekte strand gebeur het. Kliek op foto.

Paroisse Saint Eloi

Gedurende die Eerste Wêreldoorlog, is die kerk is erg beskadig. Na 'n lang herstel, is dit heropen. Maar in Mei en Junie 1940 is die kerk getref deur bomme en net die mure het oorgebly. Na 'n nuwe herstel, is die kerk in 1977 weer in gebruik geneem die werk het voort geduur tot 1985. 

Dunkirk is totaal verwoes in die Tweede Wêreld oorlog maar die standbeeld van Jean Bart 'n 2,04 m Flaamse soldaat het staande gebly. Kliek op foto om die besonder dapper soldaat se verhaal te lees.