Blog

Grunnlovsdag 17 Mei

Die sewentiende Mei of "syttende mai" is 'n baie belangrike dag vir die Noorweërs.  Dit is die dag waarop hulle grondwet opgestel is en hierdie jaar is die 200ste herdenking.  Die dag konsentreer op die kinders omdat hulle die toekoms van die land is.  Balonne, roomys en musiek is aan die orde van die dag.

Op die 17de Mei sluit die skoolverlaters "russe" se reeks van partytjies wat op die 1ste Mei begin, ook op 'n hoogtepunt af met hulle eie optog of "russetog".

© Francí Strümpfer
© Francí Strümpfer
Die Noorweërs is baie trots op hulle vlag daar was by elke liewe huis 'n vlag of 'n uitstalling van rooi, wit en blou op hierdie spesiale dag. Maar selfs op gewonde dae sien mens die vlag wapper by baie huise en selfs balkonne. Sommige het 'n ordentlike vlagpaal in hulle erf by die huis of hut in die berge. 

3.jpg
Lees meer oor die lieflike goue Fjord perde wat in Noorweë voorkom: http://en.wikipedia.org/wiki/Fjord_horse

Lees meer oor die lieflike goue Fjord perde wat in Noorweë voorkom: http://en.wikipedia.org/wiki/Fjord_horse

© Francí Strümpfer
Bunad is die tradisionele drag vir mans en vrouens in Noorweë. Hulle dra dit met trots op verskeie plegtige geleenthede selfs troues, doop ens. Lees meer: http://en.wikipedia.org/wiki/Bunad

Russefeiring is 'n tradisie en 'n groot kulturele verskynsel in Noorweë. Afgesien daarvan dat dit 'n viering van die naderende einde van die 12 of 13 jaar van verpligte onderwys is, is dit ook en 'n vaarwel aan klasmaats uit die hoërskool ( boonste sekondêre skool ). Dit is daar 'n baie  belangrike gebeurtenis in die lewens van die meeste Noorse tieners.

russ2.jpg
© Francí Strümpfer
© Francí Strümpfer
orkes.jpg