Blog

Lofoten

Ferrie van Bodø na Moskenes.

Lofoten is bekend vir sy ongerepte natuurskoon en see-kos bedryf waarvan gedroogde kabeljou sekerlik die mees bekende is.

http://www.lofoten.info/en/history

Gedroogte vis word in geregte soos Bacalao gebruik.  Hierdie gereg het sy oorsprong in Portugal, maar word tans as 'n tradisionele gereg, ook in Noorweë beskou.

Die gedroogde viskoppe word uitgevoer na Nigerië vir menslike bebruik.

viskoppe

Seemeeu eiers is 'n gewilde versamel-kos.

Vars walvisvleis is vrylik beskikbaar.  Gedroogde en gerookte variasies is ook gewild.