Blog

Sarpsborg - Noorweë

Net tyd gehad vir 'n vinnige koffie en bietjie inkopies. Ek was baie bly om te sien dat daar 'n Joe & The Juice in Sarpsborg is. Ons het vir die eerste keer in Stockholm by 'n J&TJ cappuchino gedrink. Ek kan nou vir seker  sonder twyfel sê dat hulle cappuchino die lekkerste ooit is en dat Starbucks by hulle kan kom kers opsteek. Dit is 'n Deense maatskappy wat meestal takke in Skandinawië het asook al so paar ander plekke in die wêreld.

Stockholm - Joe & The Juice (4 April 2016)

Stockholm - Joe & The Juice (4 April 2016)