Blog

Brugge


Sint-Janshospitaal 

11e eeu hospitaal met mediese museum.


Belfort Toring in Brugge

Belfort is 83 meter hoog en jy betaal om daardie 366 trappies te klim. Gebou in die begin van die13de eeu, maar 3 keer vernietig deur vure en donderstorms oor die loop van 'n paar eeue. In 1822 het die bouers uiteindelik besluit teen n houtstruktuur en besluit op klip. Ek wou ook nie daai trappies klim nie net soos Colin FarrelI in die film In Bruges. Die carillion het 47 klokke.

Belfort is 83 meter hoog en jy betaal om daardie 366 trappies te klim. Gebou in die begin van die13de eeu, maar 3 keer vernietig deur vure en donderstorms oor die loop van 'n paar eeue. In 1822 het die bouers uiteindelik besluit teen n houtstruktuur en besluit op klip. Ek wou ook nie daai trappies klim nie net soos Colin FarrelI in die film In Bruges.

Die carillion het 47 klokke.


Onze Lieve Vrouwekerk

Die toring van die kerk is 122 meter hoog en is die 2e hoogste steenstruktuur in die wêreld.