Blog

Antwerp

Almal praat oor Belgiese sjokolade. Selfs Switserse sjokolade het sy begin in België. Ons was suinig en het net 'n klein houertjie Neuhaus sjokolade gekoop en dit was voorwaar die heerlikste sjokolade wat ons nog ooit geproe het. Net so terloops:  België produseer 172,000 ton sjokolade per jaar.


Grote Markt Antwerpen