Blog

Riga, Latvia

Riga is meer as 800 jaar oud en is 'n mengsel van 'n Middeleeuse sentrum en 'n moderne stad. Veertig persent van die geboue in die sentrum van Riga is Art Nouveau, wat meer is as in enige ander Europese stede.  (Ons kon ongelukkig nie in twee dae by alles uitkom nie.) 

 


Freedom Monument

Freedom Monument

 

Eerste melding van die St Peter's Church is in Riga rekords van 1209.

Eerste melding van die St Peter's Church is in Riga rekords van 1209.

 

Rīgas Vissvētās Dievmātes pasludināšanas pareizticīgo baznīca

Luister bietjie na volksmusiek van Latvia.