Blog

Ventspils - Latvia

Heerlikste Oekraïense kos. Die Borscht (beetsop) was klaar en ons moes tevrede wees met Solyanka (sampioene, kool en ander groente) Dit was seker die lekkerste sop wat ek al ooit in my lewe gehad het. :-)

Venstpils, kafejnīca Ukraina

Venstpils, kafejnīca Ukraina

Kafejnīca Ukraina

Kafejnīca Ukraina

Seaside Open-Air Museum - Ventspils

Seaside Open-Air Museum - Ventspils

Seaside Open-Air Museum - Ventspils

Seaside Open-Air Museum - Ventspils

Koeie in Ventspils
Tirgoņu dārzs

Tirgoņu dārzs