Handwerk

Nikkim kniekombers

Kniekombers van wonderlike Suid Afrikaanse Vinnis Nikkim. (100% katoen) Ek het die gare by Beatrix Snyman gekoop in Pretoria en met die projek begin terwyl ons by ons kinders gekuier het en so het die maak van die kombers my baie gehelp om nie te veel te top en dink nie en net probeer fokus om hom klaar te maak. Ek is heel in my skik met die eindresultaat en veral met hoe hy voel as jy hom oor jou gooi.